Goeie morê Sr

Weereens wil ek vir julle baie baie dankie sê vir al julle moeite met Yolandi se verjaarsdag, die plek het regtig stunning gelyk.  Julle moet my asb laat weet, waar ek die bokse moet aflaai, met die goedjies in, en dan ook die bedrag wat ek nog vir suster hulle skuld.

Sr jy moet jou dag geniet, en laat dit vir jou 'n geseënde dag wees.

Groete

Sharon.